# AfriForum > #OnsSalSelf > Last updated: 2026-10-23 ## Search - Search URL: `https://afriforum.co.za?s={query}` ## Recent Content - [HEARTWOOD HOMESTEAD (OOS-LONDEN)](https://afriforum.co.za/ledevoordeel/heartwood-homestead-oos-londen/): AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Heartwood Homestead (’n selfsorgeenheid op ’n klein, selfversorgende familieplaas in Gonubie, net 15 minute van die strand). Die eenheid het een kamer asook ’n slaapbank en kan drie persone huisves. Die tariewe is per persoon per nag. Skakel die besprekingskantoor by 083 275 9427 of stuur ’n e-pos na heartwood@gmail.com (weeksdae... - [KNOCKOUT VIEW (CLARENS)](https://afriforum.co.za/ledevoordeel/knockout-view-clarens/): AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by KnockOut View Clarens (gastehuis en selfsorgeenhede). Die korting geld vir alle seisoene en tariewe is per eenheid per nag. Kontak of WhatsApp die besprekingskantoor by 083 381 8011 of stuur ’n e-pos na info@clarens-knockoutview.co.za (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Noem dat jy ’n lid van AfriForum is en voorsien jou identiteitsnommer.... - [THREE OLIVES GUEST HOUSE (ELDORAIGNE, CENTURION)](https://afriforum.co.za/ledevoordeel/three-olives-guest-house-eldoraigne-centurion/): AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Three Olives Guest House. Kontak die besprekingskantoor by 083 263 5827 / bookings@threeolives.co.za (besigheidsure is weeksdae van 08:00 tot 18:00) en noem dat jy ’n lid van AfriForum is. Voorsien jou identiteitsnommer sodat jou lidmaatskap geverifieer kan word om te kwalifiseer vir die korting. Alternatiewelik kan dié skakel gebruik word om... - [JOURNEYS INN AFRICA GUEST LODGE (KEMPTON PARK)](https://afriforum.co.za/ledevoordeel/journeys-inn-africa-guest-lodge-kempton-park/): AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Journeys Inn Africa Guest Lodge. Die korting geld vir alle seisoene. Die tarief is per nag en hang af van die hoeveelheid gaste. Skakel die besprekingskantoor by 082 360 4713 vir ’n bespreking of stuur ’n e-pos na info@journeysinnafrica.com (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Noem dat jy ’n lid van AfriForum... - [IMPALAMPALA (MARLOTHPARK)](https://afriforum.co.za/ledevoordeel/impalampala-marlothpark/): AfriForum-lede kwalifiseer vir 15%-korting by Impalampala. Die korting geld vir alle seisoene en die vakansiehuistarief is per nag vir ses volwassenes en twee kinders. Kontak die besprekingskantoor by 076 758 9565 (weeksdae van 08:00 tot 16:00). Noem dat jy ’n lid van AfriForum is en voorsien jou identiteitsnommer. Sodra jou aktiewe lidmaatskap bevestig is, sal die... ## Complete Sitemap For a comprehensive list of all URLs, see: https://afriforum.co.za/sitemaps.xml --- *This file is dynamically generated and highlights our most important content.*